Orion Engineered Carbons GmbH

Onwettige gedrag in ons maatskappy het 'n impak op ons almal!

Witboordjiemisdaad en ander onbehoorlike gedrag is baie skadelik vir maatskappye, administrasies en vir die hele samelewing. 'n Paar oortreders kan baie slagoffers benadeel. Die maatskappy se ontwikkeling word beïnvloed en u werkplek word bedreig.

Is u bewus van onwettige dade wat u organisasie benadeel?

Orion het 'n wêreldwye Voldoeningsprogram met 'n Gedragskode opgestel wat rigsnoere bevat om eerlike werknemers en belanghebbendes te ondersteun. Ons wys vir u die weë om u organisasie in die stryd teen onbehoorlike gedrag te ondersteun.

Ons wil u as 'n sweepklapper beskerm en bied vir u die nuutste tegnologie aan om anonieme leidrade op 'n veilige platform te verwerk. Met die opstelling van 'n beskermde posbus aan die einde van die sweepklapperproses kan u u organisasie verder help om die voorval wat u berig het op te klaar, terwyl u u anonimiteit bewaar.

Gebaseer op u leidrade kan ons kriminele dade op 'n vroeë stadium ontdek, volledig ondersoek, verdere skade voorkom en help om u pos te beveilig.

Baie dankie vir u hulp!

Hoekom moet ek 'n boodskap stuur?
Watter soort boodskappe help u organisasie?
Hoe sal my boodskap verwerk word? Wat is 'n posbus en hoe stel ek 'n posbus op?
Hoe kan ek 'n terugvoer ontvang, maar terselfdertyd anoniem bly?